Winterkoninkie, o winterkoninkie
The Wren, the Wren deur Anne Enright
Enright is een van my gunstelingskrywers. Sy is Iers en veelbekroond. The Gathering het die Man Booker-prys gewen. Daar is iets ongetem en musikaal omtrent Ierse skrywers; dis asof hulle Gaeliese onderklere deurskyn. Die verteller se oupa, 'n Ierse digter genaamd