Aan die einde van die wêreld
Read the review in English here.
Hierdie week het ek die toekoms besoek, en dit lyk donker. Soos Leonard Cohen gesê het: "I have seen the future. It is murder." Ek het altyd gedink ek hou nie juis van distopiese fiksie nie. Dis so onherbergsaam en vyandig aan