Januarie se skatkis
Sonder die afleiding van son, see en saffier is ek weer met onverdeelde aandag aan die lees. Ek het weggeval met 'n boek wat my bybly soos 'n oorwurm. The Dinner Party deur Viola van de Sandt is nogal 'n debuut! Ek wonder altyd hoe 'n