Dis-nis
Liewe vriende Vanoggend vertel my haarkapper my iets. Ja, ek het 'n haarkapper, tot ons volgende week verhuis. Haar naam is Tronelle, soos in Die katartiese metode. Sy is lieflik. Sy vertel van iemand van 30 wat sê nie een van sy vriende wil kinders hê nie. Alles is