Die saaiheid van Oz
Read the article in English here.
Last One Out deur Jane Harper
Min skrywers kan klein dorpies in Australië beter uitbeeld as Jane Harper - die bloekoms, die wind, die hitte en verveling. Patrick White, 'n Australiese outeur wat die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het, het ook oor kleindorpse Oz