Mal-le-me-u-le
Liewe vriende
Tyd vlieg. Die universum het vlerke. Ek het dit vir die eerste keer besef toe ek as kind in 'n speelpark op my rug gelê het op die rondomtalie. Die bome en lug was 'n smeersel, 'n wasigheid in die verbygaan en ek het besef