Moord & mishandeling
Read the article in English here.
In 'n huis wat al leër word soos herinneringe opgepak en skoonheid in borrelplastiek toegedraai word, het ek dié week darem gelees gekry. Benewens manuskripte en resensieboeke, het ek twee huishoudelike noirs gelees wat my nekhare laat rys en my vervul het met