Wen en verloor
Liewe vriende en medelesendes
My eksman het destyds by sy werk ’n kursus voltooi en ’n diploma in “faultfinding” verwerf. "Dis die heel laaste ding wat jy nodig gehad het," het ek vir die hiperkritiese Oostenryker gesê.
Pippie Langkous was ’n dingsoeker, onthou ek. Maar ’n foutsoeker is