Drome in bokse
Liewe vriende
Wanneer 'n mens jou hele lewe in kartondose oppak, ruk vele herinneringe los en wapper in die wind. Jou kop en verbeelding gaan op loop. O my siel, daar's ryke stof.
Ou foto's fladder in die bries en gesigte wat jy in dekades