Wraakengel en gayliefde
Ek het 'n huishoudelike noir en 'n jeugfiksieboek gelees. Laasgenoemde is nie iets wat ek in die boekwinkel sou optel nie, maar as boekeblogger lees ek alles wat op my tafel beland en dikwels is ek aangenaam verras.
Freida McFadden, met die ongewone spelling van haar voornaam en