Naelbyt in Afrikaans
Ek het 'n swak vir 'n hofdrama. John Grisham, Scott Turow en so aan. Plaaslik is hofverrigtinge natuurlik minder dramaties as in Amerika, met die juriestelsel en al die teateragtige dramas wat afspeel. Maar steeds, om in die skoene van die verdediger te staan, op jou voete te