Boekmallemeule
Hier is ons weer aan die begin van 'n nuwe leesjaar. Dit was vakansie en ek was bedrywig, maar tussendeur het ek boeke bly inneem asof deur osmose, want dis my gewoonte. Ek het niks neergeskryf oor wat ek gelees het nie en dis onrusbarend hoe min 'n