Vreemdeliefde
Liewe vriende
Die wêreld het onthutsend klein geword. 'n Gehuggie. Ons kan amper in een oogopslag die hele aardbol se weervoorspelling sien. Ek kan in die oggend in die bed, selfoon in die hand, betraand vir Joni Mitchell op 82 sien sing: "I could drink a case of