Piepklein Voortrekker-vroutjies
Liewe vriende
Iemand wat ek ken se tante sien een keer in die hospitaal, bedwelm deur medikasie, 'n hele peleton Voortrekkervroue in kappies en lang rokke al langs die muur af marsjeer. Die vroutjies was skaars 'n paar sentimeter hoog.
Van kleins af is ek geteister deur koorsdrome,