Booker en bos
Read the article in English here.
'n Buiteperd, David Szalay, het die 2025 Booker-prys losgeslaan met sy roman Flesh. Hy is Kanadees-Hongaars. 'n Tydjie gelede het my vriendin Mercia S. Burger die roman vir ons hier bespreek op haar kenmerkende droë manier. Dit klink nie juis na '