So by my kool
Liewe vriende
Ek het weer Binnerym van bloed gelees – Antjie Krog se aweregse huldeblyk aan haar ma en aan Afrikaans. Dit ruik na niefiksie, maar op die voorblad staan: "'n Outobiografiese roman". As voormalige biblioteekassistent is genre-klassifikasie en die Dewey-sisteem by my ingedril. Daarom het