Die X-faktor
Liewe vriende
Elon Musk het die letter X 'n slegte naam gegee. Amper almal van ons het 'n X-chromosoom, party, soos ek, het twee. X is cool en misterieus, Y lyk soos 'n onderbroek. Toe ons jonk was het my vriendin Marisa altyd gepraat van die