Java en Malta, Beiroet en Bombaai
Liewe vriende
Johannes Bakkes was ’n engel met verrinneweerde vlerke. Ek is eensamer vandat hy nie meer op aarde is nie.
Niemand het gedink hy gaan oud word nie. Hy het heeltemal te vinnig gelewe – nie op ’n drafstap nie, op volle galop. Hy het altyd vertel dat hy op