Daar's 'n gat in die lap
Liewe vriende
Daar is mense wat gelukkig genoeg is om saam met iemand te leef wat edel, suiwer en bykans selfloos is. Ek is een van hulle – een van die mense wat met ’n engel saamleef, bedoel ek. So ’n deurskynende heiligheid sou moontlik ondraaglik pedanties word as dit nie