Sit my terug in skubbe
Liewe vriende
Sal daar ooit weer 'n nag ongesiens verbyglip en sommer so in die niet verdwyn? 'n Nag waarin ek nie een keer wakkerskrik nie met repies van beelde wat agter my oë oplos soos wolke. Nou die nag hoor ek die stem van 'n ouer