Meesters van hulle kuns
Liewe vriende
Hoe absoluut bevredigend is dit om uitnemendheid dop te hou! Daaraan het ek gedink toe ons die musical Chicago gaan kyk. In die heel voorste ry kon ons elke spier sien rimpel, elke voet sien boog en elke flank sien tril. Jazz-hande, visnetkouse. Halfnaakte dansers wie se lyf