Lees Afrikaans vir Kersfees
Die jaar se uurglas loop vinnig leeg. Vandag vertel ek jou van my gunsteling Afrikaanse boeke van die jaar, as voorstelle vir die Kerskous. Volgende week deel ek die Engelse romans wat my betower het. Die onderstaande is redelik literêre romans, met veel om aan te herkou. Daarna skryf ek