Om buite te slaap
Liewe medelewendes
Onlangs skryf 'n vriendin uit my prille jeug by 'n sosiale mediaplasing van my: "Skryf tog iets oor slaap op 'n lysie saam met die duiwe."
Dankie, Benita. Ek het amper vergeet. In my tweedejaar het ek op die sewende vloer van Karlien