Om te spoeg op die reënboog
In nog ’n slapelose nag dink ek aan iets wat ek gelees het: Dat die stemme wat skisofrene in Amerika hoor, hatig en krities is, terwyl skisofrene in Afrika en Indië vriendeliker, selfs aanmoedigende stemme in hulle koppe hoor. Dit het glo te doen met die gegewe kultuur se houding