Om 'n voetnoot te wees
Liewe vriende
Dis ’n verslawing soos enige ander, die behoefte om alles neer te skryf. En om gelees te word. Dikwels word neerskrywers wat gelees wil wees, oor die vingers getik deur die mense oor wie hulle skryf. Maar as my oë dit sien en my sinne dit ervaar, is