Bob Dylan en 'n skare bejaardes
Waarop dui al hierdie dinge? Woorde waai weg in die wind. Hoor jy ook flardes van gesprekke en wonder wat dit beteken? Nou die dag in die bank praat ’n vrou luid op haar selfoon – dis mos onwettig? Sy voer ’n lang gesprek en skielik hoor ek haar sê: “Ek