Die mooiste tye is verby
Liewe vriende
Soms voel ek ons het soveel ingeboet aan onskuld, nuuskierigheid en leesgierigheid met dié dat die internet vir ons alles op 'n skinkbord aanbied. Oral steek bots hand op om namens jou te dink.
Ek is 'n romantikus wat masjiene as die vyand beskou. Ons lewens