Hoesê? Kom weer? Ekskuus?
Liewe vriende
Ek lees dat bonobo-ape, wat verwant is aan sjimpansees, sintaksis inspan, iets wat voorheen geglo is slegs die mens se domein is. Die ape kombineer hulle krete op so ’n komplekse wyse dat dit duidelike frases vorm. Hierdie ape gebruik ook graag seks vir konflikresolusie, maar dis ’n