’n Sigeuner anderkant die rooi duine
Ek lees dat mense, soos alle lewende wesens, ’n uitstraling het, ’n gloed wat verdwyn die oomblik wanneer hulle doodgaan. Sommige mense skyn helderder as ander en hulle lig val verder. So iemand was Wini.
Kom ek vertel jou ’n storie van ’n huis in die woestyn wat die verhoog