Morsige menslikheid
Liewe vriende
Ek neem in die stikdonker vroemôre voor my skerm plaas om te skryf. Ek het gelees dat mense in die middeleeue in twee skofte geslaap het. Hulle het na aan die natuur geleef en was in pas met die ritme van die seisoene. Teen sononder is hulle kooi