Puimsteen en swerfsiekte
Liewe vriende
Yassas. Dis "hallo" in Grieks.
Vanoggend word ek wakker met die see wat klots teen die boeg van ons skip, Virgin Voyages se Resilient Lady.
Eers was daar was ’n lang dag van wag om aan boord te gaan. Dit geskied ordelik soos die Covid-vax, in