Engele en Angela
Liewe vriende
Hierdie winter klou met wit kneukels vas, met los reënbuie en vloermoere. Ek glo ek slaap meer as wat ek dink, want droomreste dryf in my onderbewussyn soos skuim wat smelt in koffie. Laat ek dadelik verklaar: Ek hou van flat white én cappucino. In die huis van