Wys my 'n goeie mens
Liewe feesvierendes
Ons kyk korreloog na die nuus en sien Epstein en sy hoë vriende, grinnikend in stralers met sjampanjeglase en minderjarige meisies. Jagse perverte, meedoënlose roofdiere. En Israel wat Palestynse huise naby Jerusalem platslaan vir 'n nuwe Joodse nedersetting. Venezuela wat krepeer. Rusland wat Oekraïene weer bombardeer. '