Slim vang sy baas
Liewe vriende
Vandag kan ek my gedagtes nie netjies in een kamp hokslaan nie. Ek gebruik maar hofies:
KI-kommer
Ek dink baie van ons hunker na die onskuld van 'n wêreld vóór kunsmatige intelligensie. In post-apokaliptiese fiksie bewoon die karakters altyd 'n leë, onherbergsame wêreld met waterskaarste of