Antjie in die oggend: 'n videobeeld
Ek wil jou gou vertel van 'n betowerende oggend in die middel van die week. Woensdagoggend, Pretoria. Skielik is dit winter. Ons trek jasse aan en gaan luister na Antjie Krog, ons almal se gunstelingdigter. Sy wat, in haar eie woorde, die langslewende en langsdigtende digter in Suid-Afrika