Fragmente vir die reisiger
Lees die artikel in Engels hier.
Boeke wat 'n mens op reis lees, veral tydens 'n opwindende seevaart, word broksgewys ingeneem en fragmentaries onthou. Daar is eenvoudig te veel afleidings. Samehang bly jou ontwyk. Jy onthou momente eerder as storielyn.
So was dit met my en Entitlement deur