Moord en roof vier hoogty
Iemand vir wie ek lief was, is dood en dan word dit moeilik om te skryf. Maar ek sal jou vertel van vier boeke wat ek gelees het.
Oor Theft deur Abdulbrazak Gurnah, wenner van die Nobelprys vir Letterkunde, het ek vir Rapport 'n resensie geskryf. Dit speel in