Psigiaters en Oosterse psiges
Read the story in English here.
Ek wil drie boeke bespreek en begin by die ligste een. The Woman in Ward 9 se voorblad en titel het my laat dink dat ek dit reeds gelees het, en redelik onlangs. Ek het dit verwar met Ward D van Freida McFadden. Maklike