Die rivier is vol, die trane rol
Waarom lees ons? Om te ontspan en van die werklikheid te ontsnap. Ook om ander se lewens aan te pas soos kledingstukke, om vreemde situasies en omstandighede tweedehands te beleef. Party lesers identifiseer sterkter met karakters as ander. Ek probeer 'n objektiwiteit handhaaf, maar as ek my weer kom