Memoirs en noirs
Upstairs Downstairs deur Karina Marais
Ek het die bekendstelling van hierdie outobiografie bygewoon en hier daaroor geskryf. Dit was 'n toweragtige belewenis in 'n boetiekhotel by die Wieg van die Mensdom.
Karina Marais se kinderjare in Vereeniging was sorgvry, tot haar ma, wat altyd op haar voorkoms gesteld