Gee aan daai spaan
Liewe vriende
Wanneer ek ’n nuwe bladsy in Word oopmaak, tik ek blitsig een letter sodat ek ontslae kan raak van die voorstelle en hulpaanbiedings van die oorywerige KI-copilot. Ek het dit uiteindelik reggekry om Word se verstektaal te verander na Afrikaans. Ek is so moeg dat dokument outomaties