Varksige beheervrate
Read the story in English here.
As jy graag huishoudelike noir lees, begin jy kort voor lank dink die ganse manlike geslag is verdag. Dis asof die manlike hoofkarakters in elke roman saamvloei tot een afskuwelike collage van menswees: narsisties, selfsugtig, bullebakkerig, afknouerig, vals en verneukend. Aanvanklik romanties en bedagsaam,