Mercia S. Burger se wenners
Read the story in English here.
Ek het aanvanklik met ’n veel langer lys van gunsteling 2025-boeke begin, en wou kortliks iets oor elkeen sê. Maar ek “kortliks” mos nie maklik nie. Toe eindig ek op deur heeltemal te veel te sê oor slegs ’n paar boeke. Hier is die