Het jy die spieël gesien en ken jy jou?
Liewe vriende
Ons leef in weggooi-tye. Alles is verganklik en vervangbaar, met ingeboude veroudering, soos mense – hoewel nie alles organies en vergaanbaar is nie.
Ons neem meer foto’s as vorige geslagte en baie minder van ons foto’s bly behoue, noudat tasbare albums uitgedien is. Ek neem nie