DeBoeke #1
Skrywers is ewig op soek na vars, buitengewone maniere om die dood op te dis. Knus, gesellige moordverhale skuur skouer met komiese moordverhale op die rak. Lesers se morele kompas word beproef: dikwels gebeur dit dat ons party trek vir die moordenaar, veral as hulle, soos Orphan X en Dexter,