Jy was 'n popster in die kerk
Liewe vriende
Ons het in English Literature geleer van pathetic fallacy. Dit is wanneer jy menslike emosies aan lewelose dinge toedig, veral in kuns en letterkunde. Byvoorbeeld as jy skryf: Die hemele het saamgehuil op die begrafnis.
Maar Karin, jou gedenkdiens het op ’n sonnige Pretoriase wintersdag gebeur. Die soort